Internasionale Skakeling
AfriForum hou kontak met Suid-Afrikaners in die buiteland deur AfriForum Wêreldwyd. Ons bou ook aan ’n ondersteuningsnetwerk van buitelandse organisasies en meningsvormers deur gereelde kontak en inligtingsuitwisseling.
Blogs en artikels
COVID-19 se Suid-Afrikaanse kwarantynsage
Deur Alana Bailey, AfriForum-hoof vir Kultuursake Sedert AfriForum se ontstaan behou die organisasie hegte bande met Suid-Afrikaners in die buiteland….
Oor Black Lives Matter en plaasmoorde
Deur Ernst Roets ’n Mens hoef nie verbaas te wees dat die Black Lives Matter- (BLM-)opstande in die VSA na…
Mbete-sindroom: Is klassieke konserwatisme of liberale individualisme ons uitkoms?
Deur Barend Uys “I have no me outside of the collective. … I do not have a personal space to…
nuus
Wêreld kyk met nuwe oë en belangstelling na Suid-Afrika se krisisse én oplossings
Verteenwoordigers van twee instellings in die Solidariteit Beweging, AfriForum en die Afrikanerstigting, het vandeesweek die National Conservatism-konferensie (NatCon 4) in…
Nuwe boek en dokumentêr werp lig op unieke historiese én hedendaagse band tussen Afrikaners en Hongare
Afrikaners en Hongare het as twee skynbaar uiteenlopende kultuurgemeenskappe, aan verskillende uiteindes van die aarde, dalk meer in gemeen as…
AfriForum by VN se Forum oor Minderheidskwessies: Plaas kollig op SA-regering se rassediskriminasie en “Kill the Boer”-dreunsang
AfriForum het vandag, tydens ’n voorlegging by die sestiende sessie van die Verenigde Nasies (VN) se Forum oor Minderheidskwessies, die…