Afriforum Staan Saam


VRY

Vry (b.nw.) nie gevange of gebonde wees nie; onbelemmerd



VEILIG

Veilig (b.nw.) vry van gevaar;
geborge



VOORSPOEDIG

Voorspoedig (b.nw.) wat geluk ondervind; finansieel gunstig


WIE IS AFRIFORUM?

AfriForum is ’n burgerregteorganisasie wat Afrikaners, Afrikaanssprekendes en ander minderheidsgroepe in Suid-Afrika mobiliseer en hul regte beskerm. Die video vertel jou meer van AfriForum.