Govan Mbeki se raadslede skuld die munisipaliteit R384 525,13.

Raadslede van die Govan Mbeki Munisipaliteit se agterstallige munisipale skuld beloop R384 525,13

AfriForum eis dat hierdie raadslede geskors word.

19 raadslede van Govan Mbeki het totale uitstaande rekeninge van R384 525,13.

Die hoogste bedrag uitstaande deur een individu is R96 224,01.

Jy kan saam met AfriForum die skorsing eis van Govan Mbeki se raadslede.

"*" indicates required fields

Naam en van*
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Soortgelyke plasings