Oppi Kus Musiekfees beloof groot vakansievermaak
Wat kan lekkerder wees as om trots Afrikaanse musiek te geniet en dit boonop met die gedruis van die see…
Wat kan lekkerder wees as om trots Afrikaanse musiek te geniet en dit boonop met die gedruis van die see…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het in ’n skrywe aan die minister van internasionale betrekkinge en samewerking, dr. Naledi Pandor, versoek dat…
AfriForum Jeug in Vryburg het oor die afgelope maand Jean-Marie Reyneke se liefdadigheidsprojek ondersteun deur klere vir behoeftige mense in…
AfriForum se Goukou-plaaswag en Riversdal-buurtwag, wat deel vorm van dié burgerregteorganisasie se Hessekwa-takstruktuur, het op 13 Junie 2019 opleiding in radiospraakprosedures, grondgrype…
Die burgerregtewaghond AfriForum se jeugvleuels het vanjaar met ywerigheid hul moue opgerol om ’n verskil op hul kampusse en in…
AfriForum bedank op Internasionale Bloedskenkersdag almal wat bloed skenk en op dié wyse tallose lewens help red. AfriForum bedank ook…
AfriForum se Bellville-buurtwag, wat deel van dié burgerregteorganisasie se Kaapstad-Noord-tak vorm, het op 12 Junie 2019 opleiding in toneelhantering ontvang.
’n Totaal van sowat 900 onderwysers en hoofde het vanjaar die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se Onderwyskongres bygewoon. Die SOS het…
AfriForum se agt plaas- en buurtwagte in die Matzikama-streek het op 12 Junie 2019 opleiding in huis-en-haardbeskerming, toneelhantering en radiospraakprosedures…
AfriForum verwelkom die nuus dat vier verdagtes, wat vermoedelik by die Klapmuts-plaasaanval van 4 Junie 2019 betrokke was, in hegtenis geneem is.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team