AfriForum eis dat Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit aan hofbevel voldoen en regte elektrisiteitstariewe instel
AfriForum het die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit gemaan om gehoor te gee aan die onlangse hofbevel wat elektrisiteitstariefverhogings as onwettig verklaar…