Groblersdal-tak pak waterprobleme aan

AfriForum se Groblersdal-tak pak waterprobleme aan

Gee ons jou mandaat om die waterprobleme in Groblersdal – insluitend gedurige wateronderbrekings – aan te pak. Sodoende het ons ’n sterker saak om in die hof te voer.

Soortgelyke plasings