Meld jóú dorp se slaggate aan.

Die algemene agteruitgang van Suid-Afrikaanse paaie is ’n groot bron tot kommer. Swak padinfrastruktuur en geen instandhouding daarvan nie lei tot slaggate – wat weer op hul beurt onveilige padtoestande skep. Dít gee gevolglik aanleiding tot ongelukke of skade aan voertuie.

Help AfriForum om slaggate aan te meld en sodoende meer druk op munisipaliteite te plaas om hul verantwoordelikhede na te kom.

Soortgelyke plasings