Naledi Munisipaliteit – swak infrastruktuur

AfriForum doen ’n beroep op Naledi Munisipaliteit om ’n aksieplan by AfriForum in te dien rakende die swak kraginfrastruktuur by Bernauw-plotte. Die gebied ervaar talle kragprobleme as gevolg van swak infrastruktuur.

Soortgelyke plasings