Navorsing: Verslae
NAVORSING
AfriForum Navorsing is amptelik in 2016 op die been gebring.
AfriForum Navorsing se missie is om aan AfriForum en sy vennote van toepaslike en gesaghebbende navorsing te voorsien. Die diens wat AfriForum verskaf, is kardinaal om AfriForum se beleid te bevorder deur te verseker dat daar aan die basiese voorwaardes vir die voortbestaan van Afrikaners en ander minderheidsgroepe voldoen word.
Gebiede waarop AfriForum Navorsing fokus, sluit in:
Argief
Titel | Datum | |
---|---|---|
AfriForum’s municipal audit for the Free State – March 2022 | 2022 | |
Trends in farm murders and an analysis of arrests and prosecutions 2016–2021 | 2022 | |
Submission on Electoral Act Amendment Bill | 2022 | |
AfriForum’s submission on expropriation bill of 2020 – Feb 2021 | 2021 | |
AfriForum’s municipal audit for Mpumalanga – 2021 | 2021 | |
AfriForum’s commentary on Pepuda – 2021 | 2021 | |
AfriForum se geïntegreerde ontwikkelingsplan-verslag – 2021 | 2021 | |
AfriForum’s municipal audit for the Western Cape – 2021 | 2021 | |
Commentary on and objection to the draft Firearms Control Amendments Bill – 2021 | 2021 | |
AfriForum’s municipal landfill audit report – 2021 | 2021 |
Verslae
- Burgerlike Verset
Die burgerregteorganisasie AfriForum en sy geaffilieerde ideesentrum Opinor het vandag ’n verslag bekendgestel wat poog om ’n verstaanbare raamwerk, beide teoreties en prakties, te verskaf vir die aanpak van ’n burgerlikeversetveldtog. Hierdie verslag maak ook gebruik van internasionale kenners en is spesifiek tot die Suid-Afrikaanse politieke konteks geskryf. Dit roer die institusionele kennis van die oorheersende spelers en die beskikbare historiese narratiewe aan. Die verslag brei verder uit op verskeie strategieë wat gevolg kan word met betrekking tot burgerlikeversetveldtogte.
- Wes-Kaap se munisipale verslag
- Mpumalanga se munisipale verslag
- AfriForum-lede se mening oor die COVID-19-entstof en verwante sake
- Transformasie in SA sport
- Farm attacks and farm murders in South Africa – Analysis of recorded incidents 2019