Sal jy meer aksies in jou area wil sien?

Twee dae en 15 ton teer later is die haglike toestand van die pad voor ’n Pretoriase laerskool uiteindelik herstel. AfriForum het hierdie reusetaak aangepak nadat verskeie versoeke uit die gemeenskap vir die herstel Deystraat voor Laerskool Anton van Wouw, in Nieuw Muckleneuk, ontvang is. 

Altesaam is 15 ton teer op ’n totale oppervlak van 154 m2 gebruik om dié pad sowel as dele van die sypaadjies voor die skool, te herstel. Die totale koste van die projek beloop nagenoeg R85 000.

"*" indicates required fields

Naam en van*
Sal jy meer aksies in jou area wil sien?*
Is jy ’n lid van AfriForum?*
Sal jy betrokke wil raak by ’n AfriForum-takstruktuur?*

Raak vandag betrokke en wees deel van die verskil.

Besoek www.wordlid.co.za.


Soortgelyke plasings