#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Delareyville-tak maak park skoon
AfriForum se Delareyville-tak het vandeesmaand die groot park tussen Protea- en Diedericksstraat skoongemaak as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog….
AfriForum se Delareyville-tak het vandeesmaand die groot park tussen Protea- en Diedericksstraat skoongemaak as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog….
Die AfriForum-tak in Germiston het oorlog teen die vuil toestand van die dorp verklaar en op 18 November 2019 ’n…
AfriForum se Rustenburg-tak het op 7 November 2019 ’n skoonmaakprojek afgeskop nadat verskeie gemeenskapslede gekla het oor rommel wat rondlê en gras…
Die AfriForum-tak in Oudtshoorn-tak het op 25 Oktober 2019 die brûe oor die Grobbelaarsrivier en die omliggende gebied skoongemaak as deel van…
As deel van AfriForum se Ons Dorp-veldtog het dié organisasie se Edenvale-tak op 19 Oktober 2019 die stroom in Eastleigh en die…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het op 12 Oktober 2019 ’n skoonmaakaksie naby Hoërskool Fakkel en Hoërskool Sasolburg gehou as deel van…
Lede van AfriForum se Klerksdorp-tak en die Doringkruin-buurtwag het op 5 Oktober 2019 parke in dié woonbuurt verfraai. Die lede het ook…
Lede van AfriForum se Velddrif-tak het op Donderdag 19 September 2019 saam met ander organisasies aan ’n strandskoonmaakprojek deelgeneem. Die…
AfriForum se Rayton-Cullinan-tak het op 14 September 2019 ’n skoonmaakaksie by die ou poskantoor-gebou in Rayton gehou nadat die takbestuur dié aksie…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se #AnkerdorpPadskou-veldtog is in Junie in Nelspruit gehou waartydens verskeie selfdoen-, skoonmaak- en veiligheidsaksies aangepak is.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team