Vullisverwydering

Laat AfriForum jou vullis verwyder

AfriForum wil gemeenskappe help om hul huishoudelike vullis op ’n gereelde basis te laat verwyder.

Indien jy nie tevrede is met die vullisverwyderingsdiens wat jou munisipaliteit tans lewer nie, sluit by hierdie vullisverwyderingsinisiatief aan en laat AfriForum jou vullis verwyder.

*Slegs beskikbaar in Bloemfontein.

1

2

3

Geveg dreig in hof tussen AfriForum en Mangaung oor vullisverwydering.

AfriForum wil ’n hofsaak teen die munisipaliteit aanhangig maak vir swak dienslewering, spesifiek vullisverwydering.

Die munisipaliteit het gevra vir ’n grasietydperk van drie maande om die diens te verbeter.

Moet vullisverwydering geprivatiseer word?

Kanselleer jou munisipale vullisverwydering diens

Is jy moeg om vir dienste te betaal wat nie gelewer word nie? Rig ’n klag teen die munisipaliteit en gee aan AfriForum die mandaat om namens jou te baklei.

(Neem kennis dat die klaer hierdie aansoek in hul eie kapasiteit gaan verklaar en dit steeds hul eie verantwoordelikheid bly om op te volg by die metro of hul dienste en koste wel gekanselleer is.)

Klik hier om jou munisiplate vullisverwyderingsdienste te kanselleer.

Registreer vir AfriForum vullisverwydering diens

AfriForum wil gemeenskappe help om hul huishoudelike vullis op ’n gereelde basis te laat verwyder.

Indien jy nie tevrede is met die vullisverwyderingsdiens wat jou munisipaliteit tans lewer nie, sluit by hierdie vullisverwyderingsinisiatief aan en laat AfriForum jou vullis verwyder.

*Slegs beskikbaar in Bloemfontein.

Klik hier om te registreer vir AfriForum se vullisverwyderings dienste

Mediaverklarings