Taal
AfriForum fokus deur middel van verskillende aksies op die bevordering van taalregte – en veral die beskerming en uitbou van Afrikaans.
Blogs en navorsing
Waarom bly AfriForum gekant teen BELA?
Sedert die Nasionale Raad van Provinsies op 2 Mei 2024 weergawe D van die Wetsontwerp op Basiese Onderwyswette (beter bekend…
Ons jeug gee hoop vir die toekoms
“Die hedendaagse jeug hou te veel van luukshede; het slegte maniere; toon nie agting vir gesag nie; disrespekteer ouer mense…
Dit kos ’n krisis om kragdadigheid te bevestig
Deur Marlene Malan Dít het my werkgewer, Afrikaans, die afgelope agttien maande (opnuut) aan my bewys. Nou verwys ek nie…
Nuus
Media24 se bevestiging van oorweging om Afrikaanse koerante te staak, is ’n reuseterugslag – AfriForum
Nuus wat vandag bevestig dat Media24 oorweeg om aan die einde van September vanjaar vyf koerante te sluit en moontlik…
AfriForum protesteer teen omstrede Bela-wetsontwerp by parlement
’n Groot groep lede van AfriForum het vandag by verskeie ander organisasies en partye voor die parlementsgebou in Kaapstad aangesluit…
AfriForum sê Sensus 2022-bevindings wys regering se fatale taalfoute uit
Die bevindings van die Sensus 2022-verslag bewys hoe verkeerd die regering se hantering van taal is. Dit is die kommentaar…