AfriForum beplan om die Mangaung-metro hof toe te vat hieroor.

AfriForum beplan om die Mangaung-metro hof toe te vat hieroor.

Die Mangaung-metro het elektrisiteitsverbruikers se rekeninge verhoog.

  • Die tarief vir huishoudelike verbruik is verander van 1 tot 350 eenhede na 1 tot 150 eenhede.
  • Die tarief vir die verbruik van meer as 351 eenhede is verander na 151 eenhede.

Nadat Centlec namens die munisipaliteit by Nersa aansoek gedoen het vir ’n 14,59%-verhoging het hulle die tarief met 23,78% aangepas sonder goedkeuring

AfriForum maak kapsie teen die tariefverhoging en dring daarop aan dat Nersa dit afkeur. Onderteken ons petisie en ondersteun AfriForum in dié saak.

Soortgelyke plasings