AfriForum staan die onredelike optrede van die plaaslike polisiekantoor teen.

AfriForum staan die onredelike optrede van die plaaslike polisiekantoor teen.

AfriForum se Delportshoop-tak is dus besig om die klagtes oor die plaaslike polisiediens te ondersoek.

Was jy ook al ’n slagoffer by die polisiekantoor? Laat weet ons hieronder.

Ondersteun ons petisie en laat jou stem gehoor word.

Soortgelyke plasings