Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.

Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.

#StopDieMalligheid-Nulled

[et_pb_section fb_built=”1″ _builder_version=”4.2.2″ custom_margin=”0px||||false|false” custom_padding=”0px||||false|false”][et_pb_row _builder_version=”4.2.2″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat”][et_pb_column type=”4_4″ _builder_version=”4.2.2″ custom_padding=”|||” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_text module_id=”verslag” _builder_version=”4.4.3″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat”] AfriForum het…

#JouPuk?

Met die nuwe rassebeleid van die NWU word hardwerkende studente uit verskeie minderheidsgroepe ontneem van geleenthede waarvoor hulle reeds jare…

#StopMalema

Help AfriForum om toe te sien dat geregtigheid geskied: AfriForum beskou die aangeleentheid rondom die skote wat Julius Malema, leier…

AfriForum Jeugkongres 2020

Die heel eerste AfriForum Jeugkongres word in 2020 gehou! Wanneer: 23 tot 26 Januarie 2020. Waar: FAK Udolpho Rivierplaas buite…

#LesufiMoetVal

Ek ondersteun die volgende klagte teen Panyaza Lesufi, LUR van die Gautengse departement van onderwys: Moenie toelaat dat meer kinders,…

Mangaung-vullisverwydering

Die Mangaung-munisipaliteit versuim om gemeenskapslede se vullis te verwyder. AfriForum gaan inspring en jou help met vullisverwydering. As jy ’n…

STOP Port Elizabeth se naamsverandering

Die Oos-Kaapse regering beplan ’n voorgestelde naamsverandering van Port Elizabeth na Gqebera. AfriForum is gekant teen hierdie voorgenome besluit. Openbare…