Boerdery voel vere, maak Morgenzon die hoenders in.

Lekwa Munisipaliteit laat die Ubuhle Siyazenzela Broilers Hoenderplaas toe om 180 000 liter water per dag te onttrek en dit veroorsaak droë krane in Morgenzon. Daar is ook geen duidelikheid oor die betaling vir die water nie.

Help AfriForum om agter die kap van die byl te kom!

"*" indicates required fields

Naam en van*
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Soortgelyke plasings