EK STAAN SAAM MET BEÀTHA!

Staan jy saam met Beàtha Groenewald wat opgestaan het teen rasse-uitsluiting by die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus (Puk) en nou uit haar amp as KSR-lid verwyder is?

Skryf (stuur) jou naam op haar T-hemp sodat sy kan weet dat sy nie alleen staan nie.

Soortgelyke plasings