Geregtigheid vir kinders!

Ons howe laat slagoffers van kinderverkragting en -mishandeling in die steek. AfriForum se privaatvervolgingseenheid pak die stryd aan om geregtigheid vir dié kinders te verseker.

Ons hou op Donderdag 8 Julie om 10:00 ’n mediakonferensie oor hoe AfriForum geregtigheid gaan laat geskied waar howe dié kinders in die steek laat. Die konferensie word gelei deur adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid; Terry Ann “Pixie Pink”, ’n kampvegter vir slagoffers; Michelle de Beer en Pauli Koch, versorgers by Place of Safety; en adv. Sylna Neuland, curator ad litem. Skakel om 10:00 regstreeks op AfriForum se Facebook-blad in.

Help AfriForum om geregtigheid te laat geskied vir kinderslagoffers: Ondersteun ons veldtog.

Soortgelyke plasings