Konferensie : Die verval van die strafregstelsel in Suid-Afrika.

Kom luister by AfriForum Teater na die mening van kundiges oor die verval van die Suid-Afrikaanse strafregstelsel en moontlike oplossings om die probleem op te los.

Datum: 18 Oktober 2021
Tyd: 10:00–14:00
Plek: AfriForum Teater, Greenlyn Village-sentrum, h.v. Thomas Edison- en 13de Straat, Menlopark, Pretoria
RSVP: 11 Oktober 2021

Sprekers by die geleentheid: Gerrie Nel, dr. Llewelyn Curlewis, prof. Koos Malan, Kennedy Gihana en genl. Johan Booysen

Registreer jou sitplek hier indien jy die konferensie wil bywoon:

Soortgelyke plasings