Wen groot met AfriForum se ledevoordele
Hartlik geluk aan AfriForum se ledevoordelekompetisiewenners:
Pryspakket 1 (’n tweede wittebrood)
Jacques Fourie
Pryspakket 2 (’n seevakansie vir ’n gesin)
Rienie Dickinson
Pryspakket 3 (’n bosvakansie vir ’n gesin)
Annalie Vollaard
Pryspakket 4 (’n kampeervakansie by die see vir ’n gesin)
Erika Moolman
Pryspakket 5 (’n Jan Tuisbly-bederfpakket)
Sarel Theron
AfriForum se ledevoordeleafdeling sal met die wenners in verbinding tree.
Beste Lid!
Voltooi asseblief die volgende inligting volledig om aan die kompetisie deel te neem:
Alle voorspoed met jou deelname aan die ledevoordelekompetisie!
Vakansiepryspakkette
Pryspakket 1 (’n tweede wittebrood)
- drie nagte in die Blue Marlin Hotel in Scottburgh, KwaZulu-Natal (bed en ontbyt vir twee persone ter waarde van R8 400)
- retoervlugkaartjies vir twee persone van OR Tambo na Margate Lughawe
- gehuurde motor vir vier dae
- koelsak en strandsambreel van AfriForum Ledevoordele
- twee sporthemde van AfriForum Sport
- geskenkpak met boeke ter waarde van R1 000 van AfriForum Uitgewers (Spioenmeesters, Barend die Barbaar, Spreekwoordnotaboek, ’n bordspeletjie en boekmerke)
- twee kaartjies ter waarde van R200 elk vir enige vertoning in die AfriForum Teater
- aanlyn persoonlikheidskursus deur Lynette Beer van Seeds of Inspiration, beskikbaar gemaak deur AfriForum Sakenetwerk
- geskenkpak van Buffelsfontein Beesboerdery
- R2 000-geskenkbewys van Zero Plus Drukkers
- R1 500-geskenkbewys van 10 uit 10 Skryfbehoeftes
- geskenkpak ter waarde van R1 500 van die XCO Group
Pryspakket 2 (’n seevakansie vir ’n gesin)
- sewe nagte in die Santana Vakansieoord in Margate, KwaZulu-Natal (selfsorg vir vier persone ter waarde van R16 000)
- R1 000-eetbewys van Breakers Restaurant in Uvongo
- massering vir twee volwassenes ter waarde van R500 per persoon van SKIN Beauty Salon
- Ctrack Iris Dual Dash-subskripsie vir 12 maande ter waarde van R13 095
- koelsak en strandsambreel van AfriForum Ledevoordele
- geskenkpak met boeke ter waarde van R1 000 van AfriForum Uitgewers (Spioenmeesters, Barend die Barbaar, Spreekwoordnotaboek, ’n bordspeletjie en boekmerke)
- R500-eetbewys van Pronk Restaurant
- geskenkpak van AfriForum Sakenetwerk
- sporthemp van AfriForum Sport
- geskenkpak van Buffelsfontein Beesboerdery
- R2 000-geskenkbewys van Zero Plus Drukkers
- R1 500-geskenkbewys van 10 uit 10 Skryfbehoeftes
- geskenkpak ter waarde van R1 500 van die XCO Group
Pryspakket 3 (’n bosvakansie vir ’n gesin)
- sewe nagte in die Kokoriba Wildreservaat by Brits, Noordwes (selfsorg vir vier persone ter waarde van R6 730)
- R500-eetbewys van die Kokoriba Restaurant
- komplimentêre wildrit vir vier persone ter waarde van R450
- vollyf massering vir een persoon ter waarde van R600 van die Kokoriba Spa
- koelsak en strandsambreel van AfriForum Ledevoordele
- geskenkpak met boeke ter waarde van R1 000 van AfriForum Uitgewers (Spioenmeesters, Barend die Barbaar, Spreekwoordnotaboek, ’n bordspeletjie en boekmerke)
- ’n charcuterie-bord en ’n bottel wit- of rooiwyn van Pronk Restaurant
- geskenkpak van AfriForum Sakenetwerk
- sporthemp van AfriForum Sport
- geskenkpak van Buffelsfontein Beesboerdery
- R2 000-geskenkbewys van Zero Plus Drukkers
- R1 500-geskenkbewys van 10 uit 10 Skryfbehoeftes
- geskenkpak ter waarde van R1 500 van die XCO Group
Pryspakket 4 (’n see-kampeervakansie vir ’n gesin)
- sewe nagte in die Scottburgh Karavaanpark by Scottburgh, KwaZulu-Natal (woonwa of tent vir vyf persone ter waarde van R5 500)
- Scotties Koffiewinkel geskenkbewys ter waarde van R350
- geskenkpak met boeke ter waarde van R1 000 van AfriForum Uitgewers (Spioenmeesters, Barend die Barbaar, Spreekwoordnotaboek, ’n bordspeletjie en boekmerke)
- koelsak en strandsambreel van AfriForum Ledevoordele
- ’n charcuterie-bord en ’n bottel wit- of rooiwyn van Pronk Restaurant
- geskenkpak van AfriForum Sakenetwerk
- sporthemp van AfriForum Sport
- geskenkpak van Buffelsfontein Beesboerdery
- R2 000-geskenkbewys van Zero Plus Drukkers
- R1 500-geskenkbewys van 10 uit 10 Skryfbehoeftes
- geskenkpak ter waarde van R1 500 van die XCO Group
Pryspakket 5 (’n Jan Tuisbly-bederfpakket)
- vierbal-gholfspel by Wingate Park-buiteklub in Pretoria, Gauteng (gholfkarretjies uitgesluit)
- ’n Freestyler-oefensisteem van Cactic Fitness
- geskenkpak met boeke ter waarde van R1 000 van AfriForum Uitgewers (Spioenmeesters, Barend die Barbaar, Spreekwoordnotaboek, ’n bordspeletjie en boekmerke)
- R2 000-geskenkbewys om by AfriForum Uitgewers te spandeer van Hurter Spies Ingelyf
- koelsak en sambreel van AfriForum Ledevoordele
- twee kaartjies ter waarde van R200 elk vir enige vertoning in die AfriForum Teater
- R2 500-geskenkbewys van AfriForum Sakenetwerk om te spandeer by enige besigheid wat in die gids gelys is
- sporthemp van AfriForum Sport
- R2 000-geskenkbewys van Buffelsfontein Beesboerdery
- R2 000-geskenkbewys van Zero Plus Drukkers
- R1 500-geskenkbewys van 10 uit 10 Skryfbehoeftes
- geskenkpak ter waarde van R1 500 van die XCO Group
Vennote, borge, verskaffers en AfriForum-inisiatiewe
Ons opregte dank en waardering aan al ons vennote, borge, verskaffers en AfriForum-inisiatiewe vir hulle betrokkenheid en die pryse wat hulle geskenk het.
- AfriForum Sakenetwerk
- AfriForum Sport
- AfriForum Teater
- AfriForum Uitgewers (voorheen Kraal Uitgewers)
- Breakers Restaurant in Uvongo
- Buffelsfontein Beesboerdery
- Cactic Fitness
- CemAir
- Ctrack
- Dream Hotels & Resorts se Blue Marlin Hotel
- Hurter Spies Ingelyf
- Kokoriba Restaurant
- Kokoriba Spa
- Kokoriba Wildreservaat
- Lynette Beer – Seeds of Inspiration
- Pronk Restaurant
- Santana Vakansieoord
- SKIN Beauty Salon in Margate
- Scottburgh Karavaanpark
- Scotties Koffiewinkel
- Wingate Park-buiteklub
- XCO Group
- Zero Plus Drukkers
- 10 uit 10 Skryfbehoeftes