Minister beplan rastransformasie van woonkomplekse

Die minister van Menslike Nedersettings beplan rastransformasie van woonkomplekse. Volgens die minister wil die regering woonkomplekse dwing om die privaat dienslewering by woonkomplekse te transformeer.

Dit is waansin om behuisingskemas, waar dienslewering doeltreffend is, te dwing om van ondoeltreffende kontrakteurs soos by munisipaliteite gebruik te maak. AfriForum sal nie skroom om regstappe te doen indien die minister voortgaan met die beplande proses om behuisingskemas te transformeer nie.

Gee AfriForum jou mandaat om hierdie rastransformasie teen te staan:

"*" indicates required fields

Naam en van*
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Soortgelyke plasings