Opleiding vir jong entrepreneurs

AfriForum Sakenetwerk bied aan: Opleiding vir jong entrepreneurs

Kom kuier saam met die Besigheidsbytjies-span, Albert van Wyk en Akademia.

Ons leer meer oor mentorskap, bemarking en verkope, en finansiële beplanning.

Wanneer: 27 Maart 2023

Tyd: 09:00–12:30

Waar: Koshuis@Leriba (Endlaan 245, Clubview, Centurion, 0157)

Koste: R50.00 per persoon

Program

Pretoria | Ouderdom 9–13

09:00–09:30 Albert van Wyk – Kies die regte mentor

09:30–10:30 Akademia – Bemarking en verkope as deel van jou sakeplan

10:30–11:30 Pouse

11:30–12:30 AfriForum – Finansiële beplanning as deel van jou sakeplan

12:30 Middagete en verdaag

Pretoria | Ouderdom 14–18 

09:00–09:30 Albert van Wyk – Kies die regte mentor

09:30–10:30 AfriForum – Finansiële beplanning as deel van jou sakeplan

10:30–11:30 Pouse

11:30–12:30 Akademia – Bemarking en verkope as deel van jou sakeplan

12:30 Middagete en verdaag

Soortgelyke plasings