Raai reg en jy kan wen.

Hierdie slaggat is in Bethal herstel op 10 Augusutus. Dit is geleë op die hoek van Tsibitso Sibanyoni- (Vermootenstraat) en Kieserstraat.

Burgers Mica Bethal borg ’n 680 watt Ingco-boor ter waarde van R540 vir AfriForum se Bethal-tak.

Indien jy kan raai hoeveel sakkies teer in die slaggat is, staan jy ’n kans om die boor te wen.

Reëls:

  • Slegs een antwoord per persoon sal aanvaar word.
  • Die wenner moet in Bethal woonagtig wees sodat ons die prys kan oorhandig.

Die wenner sal telefonies in kennis gestel word teen 10 September.

"*" indicates required fields

Naam en van*
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Soortgelyke plasings