|

Só help AfriForum se Trauma Slagofferondersteuningseenheid plaasaanvalslagoffers

AfriForum se Trauma Slagofferondersteuningseenheid, AfriForum se Rustenburg-tak en inwoners van die De Goede Hoop-koshuis het die afgelope naweek bystand verleen aan plaasaanvalslagoffers wat naby Koster, Noordwes woon.

Soortgelyke plasings