Was jy al ’n slagoffer van misdaad in Nelspruit?

AfriForum se Nelspruit-buurtwag benodig jou hulp om misdaad effektiewer in jou dorp te bekamp. Ons versoek dat jy vir ons die nodige inligting verskaf as jy ’n slagoffer van misdaad was.

Laat ons hier weet wat gebeur het:

Soortgelyke plasings