Waterbesparing

“Die Vaaldam word uitgesonder aangesien die dam aan ’n groot deel van die land se bevolking water voorsien, maar daar is heelwat ander munisipaliteite wat naby aan Dag Zero is,” sê Lambert de Klerk, AfriForum se bestuurder vir Omgewingsake.

Volgens De Klerk het die Departement groot uitdagings wat uit die weg geruim moet word en is watersekerheid in die land grotendeels in gedrang aangesien die nodige instandhouding nie gedoen word nie, asook weens korrupsie binne die Departement.

AfriForum hou munisipaliteit verantwoordbaar. Ondersteun die brief en voeg jou naam hier by, of meld jou waterlekkasie hier aan sodat ons dit namens jou by die munisipaliteit kan rapporteer.

Soortgelyke plasings