Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.
AfriForum-artikels
Forum Nuus: Dié Week se Blitsflits
Brande het die afgelope weke verwoesting in die land gesaai en AfriForum se buurtwaglede het op talle plekke gehelp om…
Erfenisjuwele 5 – Paardeberg/Perdeberg Erfenisterrein en omgewing
In die reeks Erfenisjuwele werp AfriForum lig op erfenisbakens in die land waar gemeenskappe self inspring om ons unieke kultuurhistoriese…
Afrikanerstigting op die been gebring om internasionale steun vir Afrikaners te mobiliseer
Die Afrikanerstigting, ’n inisiatief van die Solidariteit Beweging, is vandag in Centurion bekendgestel en is daarop gemik om steun vir…
Forum Nuus: Dié Week se Blitsflits
Terwyl die land asem ophou om te sien of die nuwe kabinet die mas gaan opkom, het AfriForum se takke…
Nou beskikbaar: Die nuutste uitgawe van AfriForum se Forum-tydskrif
Die winteruitgawe van AfriForum se ledetydskrif, Forum, is nou beskikbaar. Dit is, soos oudergewoonte, propvol lekker leesstof en mooi foto’s…
Nuuskommentaar: Die toekoms van klein skole en hulle leerders duister
Die aankondiging van die nuwe kabinet het by vele optimisme oor verbeterde staatsdienste geskep. Die toekoms sal leer of dit…
AfriForum verwelkom internasionale lede
AfriForum Wêreldwyd is al vir meer as ’n dekade die tuiskomplek vir Suid-Afrikaners in die buiteland. Hierdie platform verskaf ’n waardevolle…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid sorg dat geregtigheid seëvier
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het oor die afgelope maand of wat verskeie oorwinnings op hul kerfstok geplaas. Oorwinnings is egter nie…
Forum Nuus: Dié Week se Blitsflits
AfriForum se privaatvervolgingseenheid se steun aan slagoffers en volgehoue druk om geregtigheid te verseker het daartoe bygedra dat Yolande Maritz…
AfriForum-nuusvideo’s
Laai meer