Ons is Afrikaners
Taal
AfriForum fokus deur middel van verskillende aksies op die bevordering van taalregte – en veral die beskerming en uitbou van Afrikaans.

Mediaverklarings
21 Februarie 2026
Ter viering van Internasionale Moedertaaldag moedig AfriForum Afrikaanse moedertaalsprekers aan om vandag te vier deur aan die toekoms van hul…
2 Februarie 2026
AfriForum verwelkom die aankondiging dat die SAUK, ná twee jaar se jakkalsdraaie, Afrikaanse TV-nuus sewe dae per week na die…
3 Desember 2025
AfriForum spreek sy skok en teleurstelling uit met die bekendmaking gister (2 Desember) tydens ’n sitting van die portefeuljekomitee vir…
10 Julie 2025
AfriForum spreek jaarliks met die bekendmaking van matriekuitslae twyfel uit oor die betroubare beeld wat met die immer verbeterende slaagsyfer…
13 Junie 2025
AfriForum beskou die opdrag van die Universiteit van die Vrystaat (UV) se adjunkvisekanselier vir akademie, prof. Anthea Rhoda, dat die…
19 Mei 2025
Klankgreep: Alana Bailey (Afrikaans) Soundbite: Alana Bailey (English) AfriForum verwelkom die aankondiging dat die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK) se Afrikaanse TV-nuusbulletins…
15 Mei 2025
Klankgreep: Alana Bailey (Afrikaans) Soundbite: Alana Bailey (English) AfriForum meen een van die vernaamste redes vir die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK)…
9 April 2025
AfriForum het pas ’n formele versoek ingevolge die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (ook bekend as PAIA) aan…
7 April 2025
In ’n skrywe aan die voorsitter, uitvoerende hoof en bestuur van die SAUK, eis AfriForum ’n verduideliking oor waarom die…
29 November 2024
AfriForum woon sedert gister die sewentiende sitting van die Verenigde Nasies (VN) se Forum vir Minderheidsaangeleenthede in Genève, Switserland, by…
28 November 2024
Die Solidariteit Beweging, waarvan Solidariteit en AfriForum deel is, het ’n skikking met die regering by Nedlac oor die Bela-dispuut…
31 Oktober 2024
In reaksie op die mediumtermynbegrotingsraamwerk (MTBR) wat gister deur die minister van Finansies, Enoch Godongwana gelewer is, het AfriForum verklaar…
Blogs
3 Maart 2026
Deur Zel-Marí Gelderblom Navorsing wys oor en oor dat kinders wesenlik beter presteer wanneer hulle in hul moedertaal onderrig word….
10 Mei 2024
Sedert die Nasionale Raad van Provinsies op 2 Mei 2024 weergawe D van die Wetsontwerp op Basiese Onderwyswette (beter bekend…
31 Maart 2022
“Die hedendaagse jeug hou te veel van luukshede; het slegte maniere; toon nie agting vir gesag nie; disrespekteer ouer mense…
27 September 2021
Deur Marlene Malan Dít het my werkgewer, Afrikaans, die afgelope agttien maande (opnuut) aan my bewys. Nou verwys ek nie…
19 Augustus 2021
Deur Bernard Pieters Die tweede weergawe van die Universiteit Stellenbosch (US) se konseptaalbeleid waarop die publiek tans kan kommentaar lewer,…
14 Augustus 2021
Alana Bailey – Hoof van Kultuursake Op Saterdag 14 Augustus 1875 het die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) in die…
17 Junie 2021
Deur Alana Bailey Wanneer ’n mens bewusmaking oor die noodsaak van Afrikaanse moedertaalonderrig en die bevordering van taalregte probeer skep,…
8 April 2021
Deur Alana Bailey In Maart vanjaar het die agtiende Internasionale Konferensie oor Minderheidstale (ook bekend as ICML 2021) plaasgevind. Die…
30 Maart 2021
Die toekoms van Afrikaans as tersiêre onderrigtaal bly ’n aktuele onderwerp – so ook die gebruik van ander inheemse tale…
19 Februarie 2021
Alana Bailey, hoof van AfriForum Kultuursake Internasionale Moedertaaldag word sedert 2000 jaarliks op 21 Februarie gevier. Daar is op dié datum…
20 Februarie 2020
Deur Alana Bailey, AfriForum se hoof van kultuursake In AfriForum se Burgerregtemanifes verklaar ons dat ons sonder ophou sal werk…
13 November 2019
deur Alana Bailey, AfriForum se hoof van kultuursake In Suid-Afrika het ons gewoond geraak aan die eensydige propaganda oor taalregte…
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.



