Ons is Afrikaners
Erfenis en kultuur
AfriForum neem aktief aan kultuuraksies deel, asook die bevordering en bewaring van ons erfenis.

Mediaverklarings
8 Junie 2026
Kort op die hakke van die wonderlike nuus dat die Suid-Afrikaanse flora-uitstalling onder leiding van Leon Kluge en Tristan Woudberg…
2 Junie 2026
Verteenwoordigers van AfriForum het gister ’n krans by die Wolraad Woltemade-standbeeld in Milnerton gaan lê om sy heldedaad van 253…
27 Mei 2026
AfriForum nader die Hooggeregshof in Pretoria om die besluit van Gayton Mackenzie, die minister van Sport, Kuns en Kultuur, om…
30 Maart 2026
Roemenië is ’n land wat vir die meeste van ons relatief onbekend is, maar selfs daar kan spore van Suid-Afrikaners…
23 Maart 2026
In die wonderlike Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) in Bloemfontein is die studeerkamer van D.F. Malherbe heringerig. Dit…
17 Maart 2026
Hoewel Afrikaners nie eensgesind oor deelname aan die Tweede Wêreldoorlog (1939-1945) was nie, soos die geval ook met die Eerste…
9 Maart 2026
Baie mense gaan waarskynlik nie dadelik weet van wie gepraat word as hulle die naam Paul de Groot hoor nie….
24 Februarie 2026
Verlede jaar was die Krugermonument op Kerkplein in die nuus weens die vandalisme waaronder dit deurgeloop het, AfriForum se projek…
21 Februarie 2026
Internasionale Moedertaaldag is in 1999 deur UNESCO, die agentskap van die Verenigde Nasies wat op internasionale samewerking deur middel van…
19 Februarie 2026
Die sewentigerjare van die vorige eeu het groot veranderinge in die land meegebring. Onder meer kon ons vir die eerste…
11 Februarie 2026
AfriForum waarsku dat die korttermyn politieke gewin wat deur naamsveranderings verkry kan word, nie die koste werd is nie. Dit…
6 Februarie 2026
Die Heldeakker-begraafplaas, ’n gedeelte van die ou Pretoria-kerkhof in Pretoria-Wes, lyk nou weer spoggerig ná AfriForum se Groter Moot-buurtspan vandeesweek…
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.



