AfriForum gryp op verskeie terreine in tydens Kaapstad-waterkrisis
Die waterkrisis in die Kaap het AfriForum genoop om met innoverende planne vorendag te kom en strukture te skep waar inwoners en lede in nood water kan gaan haal.
Terwyl die regering en Eskom steeds sukkel om met werkbare planne vir die kragkrisis in die land vorendag te kom,…
AfriForum Jeug is “teleurgesteld” oor die “onbevredigende antwoorde” wat prof. Dan Kgwadi, visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU), gegee het in…
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag by AfriForum se derde nasionale kongres die gedugte ondersoekspan in…
AfriForum het pas klagtes teen sportkwotas en politieke inmenging in sport by Wêreldrugby in Dublin, Ierland, en die Internasionale Netbalfederasie…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se internskapprogram vir studente en jong werkendes van verskeie AfriForum Jeug-takke het vandeesweek amptelik afgeskop. Ses jongmense…
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die NWU se Mahikeng-kampus sal vir ‘n onbepaalde tyd gesluit wees nadat wydverpreide brandskade Woensdagaand aan verskeie…
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team