Media-en-BBP-uitnodiging vir Die Kaplyn

Ons nooi jou en ’n metgesel hartlik uit na die Media-en-BBP aand van Die Kaplyn-musiekblyspel.

Datum:3 Mei
Tyd:   Deure open 18:00
Plek:   AfriForum Teater, Greenlyn Village-sentrum h.v. Thomas Edison en 13de Straat, Menlopark, Pretoria

RSVP teen 14 April deur jou naam, van en kontaknommer van sowel jouself as jou metgesel hier in te vul.

Besoek www.diekaplyn.com vir meer inligting oor Die Kaplyn-musiekblyspel.

Ons sien daarna uit om jou by die spoggeleentheid te verwelkom!

Soortgelyke plasings