Rekordhouding van die toestand van paaie in die Noord-Kaap

Die toestand van die paaie in die Noord-Kaap het AfriForum se takke in dié provinsie genoop om ’n dringende vergadering van die Noord-Kaapse Departement van Paaie en Openbare Werk te eis. Dié organisasie meen dat die toenemende agteruitgang van infrastruktuur – veral ten opsigte van paaie – nie net ’n veiligheidsrisiko vir die inwoners van die provinsie inhou nie, maar ook sal lei tot ekonomiese agteruitgang.

AfriForum het ’n brief aan Fufe Makatong, die Noord-Kaapse LUR van Paaie en Openbare Werke, geskryf waarin die organisasie aanbied om te help om areas vir verbetering te identifiseer ten einde die veiligheid en lewenstandaard van die inwoners te verbeter.

Die burgerregteorganisasie beoog om tydens ’n vergadering oplossings vir die kwessies te bespreek asook hoe dit in werking gestel kan word.

AfriForum het jou hulp nodig om die korrekte inligting tydens hierdie vergadering deur te gee.

Deur hierdie vorm in te vul, gee jy as inwoner aan AfriForum die mandaat om namens jou op te tree rakende die gemelde probleem in die area. Met voldoende inligting stel jy ons in staat om verdere stappe te neem.

"*" indicates required fields

Naam en van*
DD slash MM slash YYYY
Drop files here or
Accepted file types: jpg, png, pdf, gif, heif, mpeg, Max. file size: 5 MB, Max. files: 10.
    This field is for validation purposes and should be left unchanged.

    Soortgelyke plasings