|

AfriForum se padelfamiliedag

AfriForum bied aan sy lede ’n padelledevoordeel waardeur lede 50%-korting ontvang met telefoniese padelbaanbesprekings by Proactive Padel se bane by die Irene Buiteklub, Wingate Buiteklub en Woodhill Buiteklub.

Vandag met AfriForum se padelfamiliedag staan jy ’n kans om een van vier padelpryse te wen.

Vier R400-padelgeskenkbewyse is op die spel.

Skandeer dié QR-kode, voltooi jou inligting en beantwoord ’n maklike vraag en jy kan ’n wenner wees!

"*" indicates required fields

Naam en van*
Beantwoord hierdie maklike vraag:
Hoeveel padelgeskenkbewyse kan vandag gewen word?
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Soortgelyke plasings