AfriForum buurtwagte in Mpumalanga se opleidingsdag

Datum: 23 April 2022

Tyd: 07:30

Plek: Middelburg Kamer van Koophandel en Nywerheid, Walter Sisulustraat 292, Middelburg

Skakel Arlo van Heerden by 066 486 7609 of Hennie Bekker by 081 217 6091 vir meer inligting.

Ons buurtwaglede kan dié dag gratis bywoon.

RSVP asb. teen 15 April op die skakel soos in die beskrywing.

Soortgelyke plasings