Aksies en petisies

[seopress_breadcrumbs]

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.

Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.

Watertoevoer of -lekkasies

Ervaar jy tans probleme met watertoevoer of -lekkasies en kry geen diens van die Ekurhuleni-metro nie? Ons is hier om…

STOP die Bela-wet!

0 100 000 STOP die Bela-wet. Die Bela-wetsontwerp is deur die Nasionale Raad van Provinsies aanvaar. AfriForum is gereed om…

Stop onteiening sonder vergoeding!

Die Onteieningswetsontwerp (B 23B – 2020) is weer oopgestel vir ’n volgende rondte van openbare kommentaar. Die wetsontwerp dien tans…

Stop NGV!

Nasionale gesondheidsversekering (NGV) gaan die ANC die alleenreg en uitsluitlike mag oor gesondheidsorg in Suid-Afrika gee. Dit beteken dat AfriForum…

Onwettige storting en plakkers

AfriForum eis dat die Tshwane Metro sy verpligtinge nakom en die stortingsterrein in Daan De Wet Nelstraat, Dorandia weer op…

Ervaar jy wateronderbrekings?

AfriForum se Garsfontein/Faerie Glen-tak beoog om watertenks op sit. Vul asseblief die volgende inligting in om jou wateronderbreking te rapporteer: