Port Elizabeth waterkrisis

Die gemeenskap van Port Elizabeth ondervind tans ’n waterkrisis van ongekende omvang. Die AfriForum-tak in Port Elizabeth wil graag hoor wat jy beskou as ’n baie goeie manier om water te bespaar. Deur die skakel te volg en jou voorstel in te dien, staan jy ’n kans om ’n watertenk met die kapasiteit van 5 000 liter te wen. Die tenk sal by jou voordeur afgelaai word. Word deel van die oplossing en neem deel. Ons hoor graag van jou.

 

Soortgelyke plasings