AfriForum v EFF in die “Kill the Boer”-saak: Julius Malema se ontstellendste en gevaarlikste opmerkings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se haatspraaksaak teen Julius Malema, leier van die EFF, Mbuyiseni Ndlozi en die Economic Freedom Fighters (EFF)…