AfriForum 911 bied nou gratis selfoonpaniekknoppie vir lede
Gemeenskappe het nou nóg ’n manier om hul veiligheid in hul eie hande te neem. Die burgerregte-waghond AfriForum se bestaande…
Gemeenskappe het nou nóg ’n manier om hul veiligheid in hul eie hande te neem. Die burgerregte-waghond AfriForum se bestaande…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het pas aangekondig dat hulle die seun van die wêreldberoemde menseregte-advokaat, George Bizos, privaat gaan vervolg. Dit…
Die Slag van Majuba is die afgelope naweek herdenk en as deel van dié vieringe het AfriForum Jeug vandag die…
AfriForum se teenboelieveldtog is onlangs by Laerskool Bosveld Primary en Laerskool Ellisras in Limpopo geloods. Dié veldtog dien as bewusmaking…
Die Tinteltong Toekennings word daarom toegeken aan ondernemings of mense wat dienste in Afrikaans lewer of Afrikaans bevorder deur kreatief…
Deur Alet Rademeyer AfriForum gaan eersdaags ’n werkwinkel vir sy takbesture aanbied om hulle te bemagtig om korrupsie op plaaslike…
Deur Alet Rademeyer Die net span al nouer rondom adv. Shaun Abrahams, nasionale direkteur van openbare vervolgings (NDOV). Die burgerregte-organisasie…
Deur Alet Rademeyer Aktivisme en taallitigasie is instrumente wat die Afrikaanse taalgemeenskap mee moet volhou ter beskerming en bevordering van…
AfriForum se Naboomspruit-tak het vandag in die Noord-Gautengse hoë hof ʼn hofsaak rakende die swak wyse waarop die Naboomspruit-vullisterrein bestuur…
Deur Natasha Venter Navorsing oor ’n onderwerp bewys onomwonde dat mens jouself die beste uitdruk in jou moedertaal. Dit is…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team