Fochville ondervind gereeld kragonderbrekings.

Ons het inligting nodig om Merafong Munisipaliteit verantwoordelik te hou.

Dui aan wanneer daar ’n kragonderbreking is, buiten beurtkrag.

Soortgelyke plasings