Mediaverklarings en blogs
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.
Malema en Ndlozi toon geen berou in hof oor beweerde aanranding nie
Die verhoor van EFF-leier Julius Malema en EFF-LP Mbuyiseni Ndlozi op klagte van aanranding op SAPS-kolonel Johannes Venter het vandag…
Upington-tak verleen hulp aan plaaslike klinieke
Die AfriForum-tak in Upington het op 30 Junie broodnodige items aan die Lingelethu-kliniek en die Louisvaleweg-kliniek in hierdie dorp oorhandig….
AfriForum verleen hulp aan wetstoepassers tydens onrus in Pretoria
AfriForum se gemeenskapsveiligheid-afdeling, het die afgelope week wetstoepassers bygestaan tydens geweldadige protesaksie wat in die weste van Pretoria uitgebreek het….
Traumaeenheid: Beskuldigdes in plaasaanval en -moord tot 37 jaar gevangenisstraf gevonnis
Die beskuldigdes in die wreedaardige plaasaanval op Robert Lynn en Susan (Sue) Howarth in Februarie 2017 is vandag in die…
Benoni-tak woeker tydens Junie met #OnsDorp-projek
Die AfriForum-tak in Benoni het gedurende Junie verskeie selfdoenaksies aangepak as deel van die organisasie se #OnsDorp-projek. Verskeie dele van…
AfriForum verwelkom besluit om tydperk vir kommentaar op onderwyswetsontwerp te verleng
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die besluit van die portefeuljekomitee vir Basiese Onderwys om die tydperk vir skriftelike kommentaar op die…
Springbok-tak skenk nog brandstof vir bestryding van sprinkaanplaag in Noord-Kaap
Die AfriForum-tak in Springbok het in Junie die boere van die Boesmanland, wat die erge sprinkaanplaag probeer bestry, bygestaan met…
AfriForum se Upington-tak skenk voedsel aan Dakota-sopkombuis
AfriForum se Upington-tak het op 28 Junie voedsel aan ’n sopkombuis in die Dakota woonbuurt in Upington geskenk. Hierdie sopkombuis…
Werknemers moet terugkeer na Eskom; AfriForum berei steeds regsaksie voor
Terwyl Suid-Afrika in die donkerte gedompel is laat Dinsdagmiddag, het die National union of Mineworkers(NUM)en National Union of Metalworkers of…
Boeliegedrag: tree proaktief op!
Die woord “boelie” het die afgelope dekade ’n gonswoord geword wat nie net in die gange van Suid-Afrika se skole…
Die (ver)KEER(-sdepartement)
’n Bejaarde tannie wat binnekort vir ’n skoueroperasie moet gaan staan in ’n lang ry by die verkeersdepartement. Sy moet…
KSA se SJN-transformasieproses, Mark Boucher en Graeme Smith se onskuld
Krieket Suid-Afrika (KSA) het in 2021 ’n ondersoek na maatskaplike geregtigheid en nasiebou (SJN) geloods waartydens verskeie individue hulle ervarings…
ANC wys hy is steeds vasbeslote om aan te hou karring oor privaat eiendom
Die ANC het in 2021 misluk in sy poging tot parlementêre aanvaarding van sy grondwetlike wysiging wat die onteiening van…
Erfenisbewaring se boodskap van hoop
Wanneer AfriForum of ander instansies ’n erfenisbewaringprojek aanpak, is daar dikwels mense wat vra of die hulpbronne wat daarvoor aangewend…
Wie was Sarel Cilliers?
Sarel Cilliers is op 7 September 1801 op die plaas Schoongezicht in die distrik Klein-Drakenstein gebore. Destyds was name op…