PAK ’N NOODBOKS

AfriForum in samewerking met Solidariteit Helpende Hand wil gemeenskappe help wat in nood verkeer na verlede week se onluste in dele van Suid-Afrika.

AfriForum en Solidariteit Helpende Hand word tans oorval met noodaansoeke van onder andere individue, tehuise en versorgingsplekke.
Jy kan help om verligting te bring deur ’n noodboks te pak:

  • Mieliemeel
  • Koekmeel
  • Rys
  • Blikkieskos soos gebakte boontjies in tamatiesous, vis, Weense worsies, boeliebief
  • Hawermout
  • Kookolie
  • Gis
  • Langlewemelk/melkpoeier
  • Sout
  • Tee
  • Suiker
  • Energiestafies
  • Toiletpapier
  • Jik/saniteerder
  • Seep
  • Babadoeke

Lewer die boks voor of op 30 Julie 2021 by jou naaste afsetpunt af.

ProvinsieDorpAdresKontakpersoonAflaaitye
GautengBronkhorstspruitFiddesstraat 49, ErasmusMagda Lewis:
073 375 2310
09:00–16:00
DerdepoortOns Plek, Helpende Hand-gemeenskapsentrum, Swaanstraat 117, DerdepoortElize Bezuidenhout
0827721821
FochvilleLoopspruit 5, FochvilleJaco Olivier:
083 494 1949
Maandag tot Donderdag 09:00–16:00
Kempton ParkSoutpansbergweg 121, NimrodparkJan Vermaak:
082 605 1311
Kontak vooraf
KrugersdorpWinkel 5, Vierdestraat, Krugersdorp-NoordMartin Lombaard:
076 211 6148
Maandag tot Donderdag 15:00–18:00
PretoriaAfriForum-hoofkantoor, Unionlaan 58, Kloofsig, CenturionMaandag tot Donderdag 08:00–16:00;
Vrydag
08:00–14:00
RandfonteinBotha-plotte 86, pad nr. 5, RandfonteinMatiam van Vuuren:
084 411 2512
Maandag tot Donderdag 08:00–17:00
RoodepoortThe Highwaystraat 65, FloridaFanie Naudé:
083 383 1162
Maandag tot Donderdag 14:00–17:00
VanderbijlparkRossini Boulevard 103, VanderbijlparkHendrik Smal:
084 778 4469
Maandag tot Donderdag 09:00–14:00
VereenigingTelfordstraat 36, VereenigingHenk Goosen:
076 862 0023
Maandag tot Donderdag 08:00–16:00
VrystaatBothavillePuma-vulstasie, BothavilleWillie Prinsloo:
083 306 5732
09:00–17:00
BloemfonteinN.G. Kerk Gardeniapark, Jasmynlaan 3, GardeniaparkManie de Klerk:
083 262 3114 (indien aflewering ná 12:00 plaasvind) Kerkkantoor:
051 522 0392
08:00–12:00
BloemfonteinHelpende Hand – Silo
Kwaggastraat 1C, Kwaggafontein
Kobus Venter:
079 488 1964
Slegs op afspraak
ParysSecurity Master, Breestraat 36, ParysJenny Kruger:
082 090 2563
08:00–16:00
SasolburgVaalpark Spar
(langs sleepwaentjies)
Johan Cooks:
064 634 9741 of
083 230 9073
19/07/2021
21/07/2021
16:00–18:00
SasolburgSasolburg Spar
(oorkant Burger King)
Johan Cooks:
064 634 9741 of
083 230 9073
20/07/2021
22/07/2021
16:00–18:00
NoordwesBloemhofBloemhof B&B, Princestraat 69, Bloemhof
BritsH.v. Murraystraat en Harringtonlaan (HFD Power), BritsWillemien Barnard08:00–15:00
ChristianaForsmanstraat 133, ChristianaBianca van der Westhuizen:
067 402 3214
ColignyN.G. Coligny-Oos
Eeufeesweg 22, Coligny
Leanie
018 673 1349
08:00–13:00
OrkneyBen Bierman Eiendomme, Fleckerstraat 7, OrkneyJoanita Labuschagne:
061 506 4260
09:00–17:00
PotchefstroomKoöperasie Kroeg & Kos, Holzhausenstraat 32, BaillieparkLeanie van Ronge:
066 423 9239
09:00–19:00
RustenburgLeapfrog-kantore,Beyers Naudérylaan 254b, RustenburgChris Trytsman10:00–15:00
RustenburgN.G. Kerk Proteapark, Bergboslaan, ProteaparkChristel Herbst:     082 785 243908:00–13:00
StilfonteinAustenstraat 5, StilfonteinPieter of Marli du Preez:
079 221 9348
09:00–18:00
Schweizer-RenekeDelportstraat 14, Schweizer-RenekeEsmé Venter:
072 312 3248
VryburgUlmerstraat 14, VryburgManda Schoon:
082 338 1330
ZeerustVoortrekkerstraat 36, Zeerust08:00–16:00
MpumalangaBethalONS WINKEL, 56 Du Plooystraat, BethalMarilé Nieuwoudt:  071 873 1184
Hennie Bekker:
084 905 6415
DullstroomBeans about Coffee, aan die einde van Naledirylaan (R540). Die eerste 100 kospakkies kry ’n gratis koffie.Madelene Holtzhauzen:
060 790 3010
Delmas5de Straat, DelmasCarel:
082 925 5849
08:00–16:00
ErmeloONS WINKEL, De Jagerstraat 21a, ErmeloMarilé Nieuwoudt:
071 873 1184
08:00–16:00
HazyviewOasis Water, Winkel 7, Simunye-sentrum, Hazyview
KomatipoortOasis Water, Rissikstraat 71, Komatipoort
KranspoortKranspoort-gholfklubJohan Botha:
076 332 2773
LydenburgDeo Volente Eiendomme, Kerkstraat 50, LydenburgErich Venter:
082 904 8587
MachadodorpJHD Security, Kerkstraat 19, MachadodorpBruce Botha:
066 295 5981
MalalaneNkomazi Security Solutions, Buffelstraat 10, Malalane
NelspruitOasis Water, Shell-vulstasie, Ferreirastraat 22, Nelspruit
Piet RetiefPuma, h.v. Kerk- en Du Toitstraat, Piet RetiefCedric Jones:
082 873 5723
08:00–16:00
SabieOasis Water, Mainstraat 16, Sabie
SecundaONS WINKEL, Charles Cilliersstraat 6–8, SecundaJan:
061 731 3581
08:00–16:00
StandertonPaarlstraat 14, Standerton08:00–16:00
WitbankONS WINKEL, Winkel 12, Wersea-gebou, Jeanettestraat, WitbankAnnelie:
082 444 9818
08:00–16:00
WitrivierOasis Water, Hennie van Tillstraat 24, Witrivier
Suid-KaapBredasdorpMattheestraat 40, BredasdorpRussel Haikney:
066 204 3022
17:00–18:30
MosselbaaiDibiki Vakansieoord, HartenbosLouis Cook:
082 097 4560
09:00–18:00
OudtshoornOosthuizenstraat 32, OudtshoornArno Greyling:
066 486 7611
09:00–18:00
RiversdalDie Handelshuis, Kerkstraat 49, RiversdalJohan Crous:
084 587 2783
08:00–17:00
Oos-KaapPort ElizabethSolidariteit-kantore, Sesdelaan 52, NewtonparkMarlene Basson:
083 501 3166
09:00–16:00
Wes-KaapDurbanvilleAfriForum se Durbanville-kantoor, Kerkstraat 22b, DurbanvilleMaandag tot Donderdag
08:00–13:00 en 14:00–16:30; Vrydag 08:00–15:00
StrandOns Plek, Woltemadestraat 66, StrandJoey Lötter:            082 319 4073
WorcesterMTB Prokureurs, Kerkstraat 66, Worcester023 348 6000Maandag tot Vrydag
08:00–13:00 en 14:00–16:30
LimpopoNaboomspruitSpringbok Slaghuis, NaboomspruitKobus van Loggenberg:
081 330 2606
Slegs per afspraak
PhalaborwaPres Reitzstraat 9, PhalaborwaDina Smit:             073 605 7322Slegs per afspraak
PietersburgWilgestraat 18, PietersburgLylani Seitz:            071 354 2211Slegs per afspraak
Noord-KaapKurumanFonteinstraat 8, KurumanGerald Tonsing:
065 999 1744
09:00–16:00
UpingtonWinkel 5, Nelson Mandelarylaan 54,
Upington
Werner Strauss:
081 217 1752
09:00–16:00

Indien jy nie naby ’n afsetpunt is nie, is jy welkom om jou noodboks direk by Solidariteit Helpende Hand se Josef Silo af te lewer. Om in kontak te kom met jou naaste Josef Silo, kontak die organiseerder in jou streek. Klik hier: 

Ondersteun ons noodfonds om verligting te bring in KwaZulu-Natal.

Jy kan help deur ’n donasie te maak by:

Banknaam: First National Bank

Rekeninghouer: AfriForum NPC
Takkode: 261550
Rekeningnommer: 62349898398
Verwysing: Noodfonds

Soortgelyke plasings