Piet Retief se kragonderbrekings

Piet Retief gaan gebuk onder gereelde kragonderbrekings en ons wil uitvind wat die oorsaak daarvan is. Help ons om ’n volledige rekord te hou van die tye wat krag aan en af is sodat ons die saak kan opneem en eskaleer.

Soortgelyke plasings