Rand Water beplan om jou water met 20% te sny.
Rand Water beplan om Heidelberg, Carletonville, Fochville, Delmas en Heilbron se water met 20% te sny.
AfriForum sal dit beveg indien dit onwettig plaasvind.
"*" indicates required fields
AfriForum eis dat die Tshwane Metro sy verpligtinge nakom en die stortingsterrein in Daan De Wet Nelstraat, Dorandia weer op…
AfriForum het regsaksie geneem om inligting oor Eskom se omstrede kontrakte in te win. Dit volg nadat Eskom doelbewus sekere…
Keer dat die regering jou maatskappy beheer! Die Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom (CIPC) sal die maatskappy-aandeleregisters aan enige…
Manzolwandle Investments wil met ’n steenkoolmyn oor ’n gebied van 18 000 hektaar op die voorstoep van die Krugerwildtuin begin….
AfriForum loods vandag ’n veldtog teen Cecilia Molokwane, president van Netbal Suid-Afrika (NSA), wat daarop gemik is om Molokwane te…
’n Australiese maatskappy wat deur Rusland befonds is, het sowat 750 000 hektaar grond in die omgewing van Beaufort-Wes bekom…
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team