Regering spandeer R22 miljoen.

Regering spandeer R22 miljoen aan standbeelde terwyl strande toe is weens rioollekkasies.

AfriForum gaan klagtes van rioolbesoedeling teen die munisipale bestuurder indien.

Die eThekwini Plaaslike Munisipaliteit in KwaZulu-Natal het nagenoeg R22 miljoen spandeer om twee standbeelde op te rig terwyl strande gesluit is weens hoë E. coli-vlakke in die water wat deur swak instandhouding en infrastruktuur veroorsaak word.

Voeg jou naam by die klag om ons saak te versterk en die wanbesteding van belastinggeld teen te staan.

AfriForum gaan die name aanheg aan ons saak teen die munisipale bestuurder om die saak te versterk en die vermorsing van belastinggeld teen te staan.

"*" indicates required fields

Naam en van*
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Soortgelyke plasings