Search Results for: plaasmoorde

Plaasaanvalle

SUID-AFRIKAANSE BOERE WORD DAAGLIKS DEUR PLAASAANVALLE BEDREIG. Hoewel die nuutste syfers, soos elke jaar, skokkend is, weier die regering steeds om plaasaanvalle en -moorde as prioriteitsmisdade te hanteer. AfriForum skep egter hoop deur veiligheidstrukture te skep om die veiligheid van mense op plase te verbeter. Dié burgerregteorganisasie se nuutste statistieke wys ook dat plaasaanvalle toeneem…

Washington-memorandum

Washington-memorandum

Onderteken die memorandum Washington-memorandum Die Solidariteit Beweging, AfriForum en Solidariteit het pas met senior verteenwoordigers van die Trump-administrasie in die Withuis vergader om te veg vir die belange van Afrikaners en Suid-Afrika. Daar sal ook in die komende dae met ander vooraanstaande besluitnemers en meningsvormers vergader word. AfriForum en die res van die Solidariteit Beweging…

Navorsing

Ons is Afrikaners Navorsing AfriForum Navorsing is amptelik in 2016 op die been gebring.  AfriForum Navorsing se missie is om aan AfriForum en sy vennote van toepaslike en gesaghebbende navorsing te voorsien. Die diens wat AfriForum verskaf, is kardinaal om AfriForum se beleid te bevorder deur te verseker dat daar aan die basiese voorwaardes vir…

Traumavrywilligers

Veiligheid AfriForum Traumaeenheid Wat doen die AfriForum Traumaeenheid? Die AfriForum-traumaeenheid is in 2015 gestig. Die Trauma-eenheid het sy ontstaan te danke aan die behoefte om slagoffers van plaasaanvalle en plaasmoorde te ondersteun. Met die tyd saam het die afdeling begin uitbrei en is ook ondersteuning aan slagoffers tydens die polisie se regsprosesse en hofsitting verleen….

AfriForum-traumaeenheid

Veiligheid AfriForum-traumaeenheid Wat doen die AfriForum-traumaeenheid? Die AfriForum-traumaeenheid is in 2015 gestig en het sy ontstaan te danke aan die behoefte om slagoffers van plaasaanvalle en plaasmoorde te ondersteun. Mettertyd het die afdeling begin uitbrei en is ook ondersteuning aan slagoffers tydens die polisie se regsprosesse en hofsittings verleen. Dit alles het vanuit die traumaeenheid…

End of content

End of content