Slaggatkompetisie!

Stem vir jou straat as jy wil hê AfriForum se Potchefstroom-tak moet kom slaggate herstel.

Hoe werk dit?

Die straat met die meeste stemme sal maandeliks deur die AfriForum-takbestuur besoek word vir ’n kwotasie. Die tak se maandelikse begroting vir slaggate sal dan in daardie maand in daardie straat aangewend word. As die kwotasie die begroting oorskry, moet die inwoners van die straat die res van die geld insamel indien dit moontlik is.

Daar sal elke maand ’n nuwe kompetisie geloods word.

"*" indicates required fields

Naam en van*
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Soortgelyke plasings