Moordsyfer vir noordstreek bereik skokkende 6 066 voorvalle vir 2017/2018
Bheki Cele, die Suid-Afrikaanse minister van polisie, het op 11 September 2018 die nasionale misdaadstatistiek vir 2017/2018 bekend gemaak.
Bheki Cele, die Suid-Afrikaanse minister van polisie, het op 11 September 2018 die nasionale misdaadstatistiek vir 2017/2018 bekend gemaak.
AfriForum se Bethal-tak het op Donderdag 6 September slaggate in Van der Stel- sowel as Hoëveldlaan gevul.
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 22 Julie 2018 in samewerking met die Witrivier SAPD gehelp om grondgrypers te verhoed om privaat grond…
Verteenwoordigers van AfriForum gaan vandeesweek volstoom voort om die organisasie se standpunt oor onteienings sonder vergoeding by openbare vergaderings landwyd…
AfriForum se Cairn Burnside-plaaswag buite Nelspruit in Mpumalanga het op Vrydag 18 Mei 2018 ’n gesamentlike patrollie met die Witrivier-buurtwag en Nelspruit…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se tak in Bethal het in samewerking met Heritage Properties op Vrydag 13 April slaggate in Bethal gevul.
AfriForum se buurtwagte in Mpumalanga het op 6 April aan ’n nasionale massapatrollie wat deur die burgerregte-organisasie geïnisieer is, deelgeneem.
AfriForum se buurtwagte sowel as plaaswagte in Witrivier, Piet Retief, Machadodorp, Lydenburg, die Cairn Burnside-plaaswag (Nelspruit), Witbank, die Argent-plaaswag (Delmas),…
AfriForum se takke in Mpumalanga het op Dinsdag 21 November 2017 memorandums aan die plaaslike polisiestasies in dié provinsie oorhandig…
Die AfriForum-takbesture in Mpumalanga het die afgelope naweek die geleentheid gehad om ’n opleidingskonferensie by die Badplaas-vakansieoord by te woon.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team