AfriForum en Fire OPS SA stel die eerste privaat brandweerdiens bekend in Bloemfontein.

Die staat versuim om ons gemeenskappe veilig te hou. AfriForum en Fire Ops SA wil die gemeenskap veiliger maak deur privaat brandweerdienste te lewer. AfriForum en FireOps SA vat hande om die gemeenskap in Bloemfontein te beskerm teen brandgevaar.

Tydens die bekendstelling gaan daar ’n demonstrasie wees van die nuutste tegnologie waarmee brande geblus word. Hierdie nuwe konsep in brandbeheer maak dit moontlik om vinniger te reageer ná ’n brand, dit vinniger te blus, en die waterskade wat aangerig word terwyl ’n brand geblus word te beperk.

AfriForum maak gemeenskappe vry, veilig en voorspoedig.

Datum:              4 Junie 2024
Tyd:                      18:00 vir 18:30
Adres:                 Elias Mosoaledistraat 89
                              Langenhovenpark
                              Bloemfontein

"*" indicates required fields

Naam en van*
Ek gaan die bekendstelling bywoon:*
Please enter a number greater than or equal to 1.
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Soortgelyke plasings