AfriForum-tak in Overstrand oorhandig plaasaanvalmemorandum aan SAPD


Elmarie van Dalen voorsitter van AfriForum se Overstrand-tak het op 30 November 2017 ’n memorandum aan kol. Luthando Nosilela, stasiebevelvoerder van die Hermanus-polisiestasie oorhandig.

“Dit is vir AfriForum belangrik om ’n goeie verstandhouding met die SAPD te hê en ons is dankbaar vir die manier waarop die Hermanus-polisie hul samewerking tydens die oorhandiging van die memorandum gegee het,” sê Van Dalen.

Raak by AfriForum se buurt- of plaaswagte betrokke deur “Veiligheid” na 45351 te SMS (R1).

Soortgelyke plasings